Welkom!

Pk Stickers het so lekker posgevat op WhatsApp, dat dit as inspirasie gedien het om die wonderlike woordeskat van die Afrikaanse taal verder te verken. Of te herinner. Party woorde is bloot net opskuur en ander het moontlik in onbruik verval. Doen 'n vasvra of sewe. Leer 'n nuwe woord en verstom jou vriende!

A is vir appel of adelbors

Maak wyd oop en sê "Aaaaa"

Jou keuse: aframmel of afmat

Agteros. Amper klaar.

Afrikaanse WhatsApp stickers.

B is vir bal of bedlamiet

Is jy 'n baanbreker of baanskuiwer?

Hoe is dit vir jou: beklem of beklag?

Beurtkrag of buurtwag?

Afrikaanse WhatsApp stickers.

Boeglam of broekskeur?